Volg Jesus
Bible Text: Rom 1:17 | Preacher: Wimpie Vorster
Bible Text: Psalms,Revelations | Preacher: Karel Nel | Perspektief op die wêreld en hoe jy as Christen daarna moet kyk en dit interpreteer
Hoe jy as Christen in die wêreld moet inpas en benader deur die Bybel as verwysing te gebruik
Bible Text: Matt 2:1-12 | Preacher: Timo Dinkelman | Die nuus van die koning
Opsoek na die koning
Ontmoeting met die koning
Bible Text: Jak 3 | Preacher: Nico Hugo Jnr | 1. Woorde dra gewig.
2. Ons tong moet in toom gehou word.
3. Bly stil en soek insig en wysheid.
4. Spreek lewe in plaas van dood.
5. Ons gaan die vrug pluk van ons woorde.
6. By Jesus is daar vergifnis, genesig en wysheid. Dra na hom toe.
Bible Text: Matt 11:28-30, Ps 36:7 | Preacher: Retief Albasini | Gebed
Koos du Plessis
Laat my nooit die grond verlaat nie,
laat my in U skadu bly,
Gee dat elke aand se vreugde en vrees,
eind’lik nietig word vir my.
Elke dag is ‘n gedagte,
Elke kamer net vir U,
elke aardse droom van rykdom en roem,
net ‘n skadu teen die muur.
Elke afdraai paadjie ken ek,
elke keer het ek gedwaal,
elke keer het U my iewers kom haal,
maak dit Heer U laaste maal.
Wat ek is is net genade,
wat ek het is net geleen,
eint’lik smag ek na U waters van rus,
lei my Heer vanaand daarheen.
Bible Text: Joh 1:1-5 | Preacher: Opebediening | Spandeer tyd saam met die Verlosser en wees beskikbaar om te getuig van Jesus se bload.
Bible Text: John 14:13-14 | Preacher: Timo Dinkelman | https://www.kevinhalloran.net/the-apostle-pauls-prayers-in-the-bible/
